OK, laat ek maar hierdie site vir ‘n spin vat an sien hoe dit gaan. Inderdaat sal dit ‘n soort van avontuur wees, and ek het heelwat stores uit hierdie deel van die wereld (hmm, sal die kappie ‘e’ erens moet vind nog). Elk geval, dit alles is vir nou in die nabye toekoms, so waggebietjieda julle.
Tot dan, totsiens.
Welkom en sien uit na jou stories!
Nee maar spin gerus voort.
Ek hoop jy weet waarvoor jy jou inlaat – as jy eers in die draaikolk van die blogosfeer vasgevang is, kom jy nie maklik weer uit nie. Welkom – kom spin gerug saam!
Welkom! Ja, ek beaam dat dit verslawend is! Nie ‘n vervelige oomblik nie.